Suzanne die vieslikheid vanself

 

Kinders en kinderporn word ook gereeld in gesprekke ingesleep. Siek mense dink aan sulke afskuwelike dinge en skryf daaroor op SM.

So hoekom sleep jy dan gereeld die kinders in.
Onstabiel ne.

Hoekom spandeer jy dan tyd op haat-groepe. Spandeer die tyd op jou gesin.

Dan spog jy oor julle spannetjie. Het jy regtig niks beter om te doen nie.

Warrefok doen jy met jou liggaam wat op van ander wil praat

Kry jou kinders ooit die liefde van `n Ma wat eerder op SM lę en mense slegsę as om haar daaglikse takies uit te voer

Regtig `n Spesiale Ma wat `likes` op poste sit en tel om tog net iets te kan sę.

So wat doen jy behalwe om op FB te lę

En wat doen jy aan jouself om beter te voel.

Sit op SM

Weereens wat op Aarde het dit met jou te doen waar mense gaan terwyl jy self nog nooit verder as die Vaaldam gekuier het nie.

En vir jou is dit natuurlik normaal om die spot te dry met iemand ne, al is dit ook net met een ne.

Beskuldig iemand van medikasie en dwelms. Laat mens wonder hoekom sulke goed in jou onderbewussein lę dat jy selfs daaraan dink.

Nou wat se geluk sal jy kry om iemand so te stalk.
Regtig Suzanne is dit nou die beste wat jy met jou lewe kan doen. So van `n idioot gepraat nę.