
Hier sê sy nou in haar eie
woorde dat sy eintlik `n `Crush` het op Schalk.
Dit is dan natuurlik die rede hoekom sy 24/7 op FB le om Leonie sleg te sê
aangesien sy `n koue skouer kry. Die vraag is dan hoekom sy `n gesin het wat nou
so afgeskeep word.
Beskrywing van om `n Crush op iemand te hê..
Crush is verlief wees op iemand wat nie bewus is van die verliefdheid wat gevoel
word deur die ander persoon nie, a g v die onmoontlikheid dat die een wat die
crush/krasj het ooit die verliefdheid tot 'n realistiese verhouding sal kan laat
groei. Bogenoemde voorbeelde bly oortreffende trap van verliefdheid op iemand
wat dalk self bewus is van daai verliefdheid.


En dit is wat Suzanne van
ander dink.
Besluit self oor die jaloesie.


Genade

So jy erken dat Leoni pragtig is maar soos ons kan sien borrel jy oor van jaloesie.

Hoe siek moet Suzanne as `n vrou wees om aan so iets te dink en op FB te plaas.

Hoekom sal dit dan wees dat hulle teenwoordigheid jou so 24/7 pla Suzanne, daai `crush` of verskriklike jaloesie dalk.

Fake as fuck seg jy, sjoe vergelyk maar self hoe julle lyk.
