Dogter in Kenia
Kan
iemand, ENIGIEMAND vasstel of Hannes Lottering toe sy dogter gaan haal het in
Kenia soos belowe.
Dit is die tipe poste wat `n sigopaat maak wat onder baie sterk verdowing is.
Alles net vir AANSIEN EN AANDAG !!!





Nou wil jy nou meer he !!!!!

Natuurlik sal ek moet terugvoering gee.
Eerstens moes daar gisteraand `n senuwees in Hannes Lottering se rug afgetrap
gewees het want hy het al sy TOYS uit die kot gegooi en aan de brulle gegaan.
Die vraag bly nog steeds wyd oop oor die leuens wat Hannes Lottering verspry en
die laatste was oor `n Dogter van hom wat na bewering oorlede is en dan nou `n
ander Dogter wat hy iewers in Kenia opgespoor het. Ongelukkig kon nog nie
bevestig word of sy Wit, swart, Kleurling of Boesman is nie ???
Hy praat ewe skielik van twee Dogters maar in `n pos van hom wat aangehaal is
praat hy van ONLY CHILD so niemand kan op hierdie stadium se waar hulle oral
uitval nie.
Ek wil omverskoning vra as dit waar is dat `n Dogter van hom oorlede is want dit
word vir niemand gegun nie maar op hierdie stadium is alles onduidelik aangesien
die ONLY CHILD weer haar verskynning in Kenia gemaak het.
Hannes het oorgegaan en die persoon wat almal weet hy is het sy ware kleure
uitgekom as agteraf, agterbaks, commen en arm soos wat hy my destyds beskuldig
het met vals ID nommers, persoonsname, ens.
Een of ander tyd kom `n persoon se ware kleure maar tevoorskyn,
1) Hannes dryg dat hy vandag 4 Junie 2010 sy prokureur opdrag sal gee om met `n
eis en interduk teen my te begin vir die verspryding van vals inligting, laster
en karakterskending.
2) Hy verloor toe sy tois en toe vloek en skel hy soos wat ons hom maar ken en
dryg natuurlik met die dood en raak net heeltemal van sy kop af. Ek dink
eerlikwaar dat sy “prozacks” op daardie stadium op was en niks kon hom kalmeer
nie. Onthou dat alles gaan oor `n sg. Vals Kind, een of ander kant toe.
3) Hannes Lottering begin toe soek na ander persone wie se Fotos ek op die web
gesit het en soek ook beedigde verklarings van hulle teen my. Wat hy daarmee wil
doen sal net hy weet maar ek vermoed dat dit maar net nog `n manier is om ander
persone se inligting te bekom aangesien almal wie se Fotos ek publiseer het WEL
iets van my te se gehad het en ook op Faceboek beskikbaar is. Daar was wel een
Dame wie se Foto ek onskuldig publiseer het en ek het haar persoonlik
omverskoning gevra ???
4) Weereens wil Hannes my wurg en kan nie wag daarvoor nie. Hy het die geld om
in Mozambique verdagtes te gaan soek waaroor hy ook gelieg het en dit is bewys
maar hy het nie geld om sy drygemente uit te voer nie, maar net nog `n grootbek.
5) Ten laaste het hy alle metodes gesoek om my mee te kry dat hy eintlik vergeet
het van die hofsaak wat hy teen my wil aan die gang kry.
OPSOMMING:
Nou, Hannes
Lottering kan en sal nooit `n saak teen my hangende maak nie en hy weet dit. Die
hele Forum is vol van ou Nommertjies se gemors wat hy al oor my kwytgeraak het
maar hy huil nou omdat sy senuwees raakgetrap is en weet nie wat om vir sy 10
aanhangers te se nie.
Hannes Lottering kan my nie Prokureur toe vat nie aangesien dit geld kos en hy
nie `n sent op sy Naam het nie en weereens ook gelieg dat hy salarisse UITBETAAL
en nie ontvang nie.
Hannes Lottering huil oor die Amptelike Ossewa Brandwag maar ek sal dit wel
afstaan as hy die Skriftelike bewyse kan plaas dat die Naam vir hom geregistreer
is maar hy voel jammerlik vir homself aangesien die Amptelike Ossewa Brandwag
suksesvol is en Daagliks groei in totale.
Een en elke persoon wie se Foto of Naam ek gebruik het, hetsy op hierdie Forum
of Faceboek het teen my uitgevaar en ek het fotostatese copiee daarvan as bewys
so mense moet maar tweekeer dink voordat hulle verklarings afle vir `n arm
persoon en of hulle hul besonderhede, selfs ID Nommers wil beskikbaar stel aan
Hannes Lottering.
Ten laaste, ek sal hierdie draad en Faceboek van nou af Maandeliks opdateer oor
die Siviele eis, interduk en Hofsaak wat Hannes Lottering teen my maak want wat
hy ookal doen sal ek def. teenstaan en so ook my Hofsaak van destyds laat
heropen dat die twee sake dan saam kan loop.
Hannes lottering, ek wens jou sterkte toe in watookal jy doen of vorentoe beplan
en moet nie skaam wees om te vra nie.
Ek kan moontlik so R100.00 per Maand bydra vir jou in hierdie moeilike tye.
O ja, die Tel. Nommer wat jy van my geplaas het rig geen skade aan nie aangesien
die antwoordmasjien antwoord en ek het nog sake teen mense wat onskuldig deur
jou in hierdie gemors van jou af ingesleep is want hulle Nommers is nou ook
beskikbaar.
Haannes Lottering, ek sluit af met jou woorde !!!
DAAR IS NIE PILLE VIR DOMMIGHEID NIE ?????
En so lieg Mej. Lottering oor
haar enigste Kind
Genade lyk of sy `n Sielkundige
probleem het as dit by Kindertjies kom.
Sjoe Tannie hoeveelkeer moes sy
al vir haar veiligheid vlug.
My voorspelling is dat jy iewers
uit geluk gaan uithardloop soos jy op FB en in mense se Privaat lewe aangaan,


EN DAN KOM
HANNES LOTTERING SE DOGTER UITEINDELIK TEVOORSKYN NA HANNES `n VERSKRIKLIKE POS
OOR HAAR GEMAAK HE EN DIT VOLG DAN SO.


