Daniel ore Lotter

JJa Daniel `Wow!`...
Ek hoop jy het BEWYSE vir soos jy dit feitlik stel en op SM plaas dat hier kriminele bedrog beplan was en aan die SAP gerapporteer het soos vereis deur die Wet.
Dit is verskriklike uitlatings teen `n persoon wat nog nooit in enige Hof skuldig bevind was nie.
Jy is los met jou bek soos ookk in die stemboodskap hier bo gehoor kan word waarin jy verskriklike dinge kwystraak selfs teen `n Lid van die SAP ook.

Mmmmmm
Nog val beskuldigings ne.

Luister en luister baie mooi Daniel