Liefde in die Mansion
Hierdie is die Liefde wat gevind sal word in die Mansion en #VDM ondersteuners.
`n Man wat sy vrou geslaan het en `n uittreksel uit die Koerant lees as volg - video onder aan die blad.
`Hy staar verskeie klagte in die gesig insluitende drie aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer, en twee aanklagte van algemene aanranding. Dit volg nadat hy glo sy vrou aangerand het. Die voorval is op kringtelevisie vasgevang en is wyd oor sosiale media versprei.`
Hoekom is daar trane en hoekom so bang om uit te gaan Christiaan, dalk bang dat van hierdie vrouens se mans jou dalk raakloop in `n plekkie en ek voorspel dat dit wel gaan gebeur.
Hoe braaf en sterk kan `n man wees agter `n sleutelbord en skerm en dink hy gaan wegkom daarmee met `n groot gejuig van sy ondersteuners #VDM`s.
Sterkte ou Grote want jou Dag gaan kom.
Wanneer die #VDM`s se Liefde op mekaar draai
Christiaan vd Merwe - Love in the Pentagon
Elkeen loop die Pad, wie is die volgende slagoffer
THE DEVILS MANSION

Christiaan van der Merwe Vs Mass Report teen die WAARHEID en `aanrandings video`
Klik op video vir oor 18